2018 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2017 | Volgende: 2019 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Die Formule Een-seisoen van 2018 het uit 21 Grands Prix-wedrenne bestaan, wat oor alle wêrelddele, behalwe Afrika, gehou is.
Lewis Hamilton was die huidige wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes AMG die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers.
Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2018-seisoen.